Na aanleiding van 'n luisteraar se navraag verlede week, fokus ons more weer op Empatie In Die Werksplek.
Die probleem
Hierdie luisteraar wou weet hoe sy dit kan hanteer wanneer 'n kollega in haar persoonlike ruimte inbeweeg. Dit wil voorkom asof hier 'n kultuur verskil is wat sulke aangeleenthede dinkwels moeilik maak om te hanteer. In Plaas daarvan om eerlik te kommunikeer, verkies mense dikwels om die ander party te vermy, omdat hulle dink dat om die situasie aan te spreek moontlik tot 'n groter probleem kan lei.
Die bestuur het ook 'n rol hier te speel. Dit is belangrik dat die bestuur betrokke raak en 'n poging aanwend om 'n werksomgewing te skep waar werknemers vry voel om te kommunikeer oor kwessies wat hul verhoudings en produktiwiteit kan affekteer.
More kyk ons hierna:
Die rol van agtergrond, lewenservaring, kultuur en ander diversiteitselemente.
Hoe kommunikeer ons ook oor daardie sensitiewe kwessies, met die nodige respek en empatie, sonder om op mekaar se tone te trap?
Hoofstuk 7 - Verhoudings in die Werksplek.
Elke Dinsdag klim ons In Mekaar Se Skoene op RSG, iewers tussen 09h00 & 10h00, tussen 100 & 104 fm.
Every Tuesday we get into the shoes of others on Afrikaans radio station: RSG, somewhere between 09h00 & 10h00, between 100 & 104 fm.
Elke week fokus ons op 'n ander kwessie en kyk na maniere waarop dit beter hanteer of opgelos kan word, deur empatie in gedagte te hou.
Het jy al my boek aangeskaf?
Daar is soveel belangrike punte in my boek en in hierdie hoofstuk Verhoudings in die werksplek.
Indien jy my boek wil aanskaf, laat weet gerus. Dit kos slegs R159, 00 + R20, 00 posgeld, en is 'n goeie instrument wanneer dit by oploggings rondom jou verhoudingskwessies kom.
Wat is jou empatie of verhoudingskwessie?
Het jy 'n verhoudingskwessie wat pla en wonder jy hoe jy met empatie daarna kan kyk, laat weet gerus.
Stuur 'n epos aan Martelize by RSG: brink@rsg.co.za
Jy kan ook 'n sms aan die ateljee stuur by 33343 en kan anoniem bly.
Wie weet, ons fokus dalk volgende keer op jou spesifieke kwessie.
Sms koste: R1, 50 per sms.
Ek is 'n Inspirerende Spreker, Skrywer, Program opleier, Konsultant, Eggenote en Ma.
Ek is beskikbaar om as spreker by jou funksie op te tree.
Indien jy 'n kwessie met empatie in jou verhouding(s) ondervind, kontak Andeline om te hoor hoe sy kan help om jou situasie meer draagliker te maak.
Andeline's Motivational Training is onlangs genomineer in die ROCCI - Besigheid van die jaar, 2012 kategorie.
Andeline verskyn ook binnekort (saam met 29 ander) in die koffie-tafel boek van African Innovations as een van Suid Afrika se inspirerendste vroue. Die titel van die boek is: South Africa's Most Inspirational Women.
Kontak Andeline
Http://www.andeline.co.za
info@andeline.co.za
Selfoon: 072 856 0218
Sien vorige inskrywings op my blog vir inligting oor my jaarlikse funksie: The Wellness & Networking Event For Women wat op 16 October 2012 plaasvind.
................................................
Due to a listener's question via text message, we'll be visiting the workplace again tomorrow morning.
The problem:
This listener wanted to know how they could deal with a colleague who regularly crosses the boundry of her personal space. I got the impression that there is a cultural difference as well, that seems to contribute to the inability to communicate openly and honestly.
People often refuse to communicate over such sensitive issues, because they fear that the situation might be worsened. This may lead to you avoiding the other party altogether.
What is the role of management in such a situation? Management need to be involved with creating a workplace environment where people are free to talk about such sensitive issues with respect and empathy. Neglecting this, may lead to employees feeling unhappy and this may have a negative effect on their overall productivity.
Tomorrow morning I'll focus on the following
The role of background, culture, life experiences and other elements of diversity.
I'll also look at how to communicate over such sensitive issues with respect and empathy.
Every week we focus on a different issue or relationship challenge and look at how it can be resolved with empathy.
What is your empathy- or relationship challenge?
Do you have a relationship challenge and are wondering how you could resolve it with empathy? If yes, then send and email to Martelize brink@rsg.co.za or send a text message to the RSG studio, to 33343.
We may be focusing on your challenge next time. You can stay anonymous.
Text messages are charged at R1, 50 per message.
Andeline Williams-Pretorius is an Inspirational Speaker / Trainer / Author / Consultant / Wife & Mother.
She is available to speak at your next event / conference.
If you have challenges around empathy in the work place or in any of your relationships, contact her to find out how she could be of assistance.
Andeline's Motivational Training was recently nominated in the prestigious Rocci - Business Of The Year Awards, 2012.
Andeline was also identified by African Innovations as one of South Africa's Most Inspirational Women. Their glossy-page coffee-table book, featuring 30 women, including Andeline, will be available soon.
Contact Andeline
Http://www.andeline.co.za
info@andeline.co.za
Mobile: 072 856 0218
See previous blog posts for information on my upcoming event: The Wellness & Networking Event For Women, to be hosted on 16 October 2012.
No comments:
Post a Comment