Tuesday, 4 September 2012

In Mekaar Se Skoene - elke Dinsdag op RSG.

Elke Dinsdag klim ons In Mekaar Se Skoene op RSG, iewers tussen 09h00 & 10h00, tussen 100 & 104 fm.

Every Tuesday we get into the shoes of others on Afrikaans radio station: RSG, somewhere between 09h00 & 10h00, between 100 & 104 fm.
Elke week fokus ons op 'n ander kwessie en kyk na maniere waarop dit beter hanteer of opgelos kan word, deur empatie in gedagte te hou.

Vanoggend fokus ons op Empatie In Die Werksplek, met die fokus op spesifieke punte in my boek:
Hoofstuk 7 - Verhoudings in die Werksplek.

Vanoggend kyk ons na die volgende: 

1. Probleme met konflikhanterig in die werksplek.
2. Eienskappe van die werknemer wat minder geneig is tot konflik.
3. Maniere waarop konflik vreedsaam opgelos kan word.

Daar is soveel belangrike punte in hierdie hoofstuk, maar die tyd is beperk. So indien jy my boek wil aanskaf, laat weet gerus.  Dit kos slegs R159, 00 + R20, 00 posgeld, en is 'n goeie instrument wanneer dit by oploggings rondom jou verhoudingskwessies kom.





Wat is jou empatie of verhoudingskwessie?

Het jy 'n verhoudingskwessie wat pla en wonder jy hoe jy met empatie daarna kan kyk, laat weet gerus.  
Stuur 'n epos aan Martelize by RSG: brink@rsg.co.za

Jy kan ook 'n sms aan die ateljee stuur by 33343 en kan anoniem bly.

Wie weet, ons fokus dalk volgende keer op jou spesifieke kwessie.  

Sms koste: R1, 50 per sms.

Andeline is 'n Inspirerende Spreker, Skrywer, Program skrywer en opleier, Konsultant, Eggenote en Ma.

Sy is beskikbaar om as spreker by jou funksie op te tree.

Indien jy 'n kwessie met empatie in jou verhouding(s) ondervind, kontak Andeline om te hoor hoe sy kan help om jou situasie meer draagliker te maak.


Andeline's Motivational Training is onlangs genomineer in die ROCCI - Besigheid van die jaar, 2012 kategorie.  

Andeline verskyn ook binnekort (saam met 29 ander) in die koffie-tafel boek van African Innovations as een van Suid Afrika se inspirerendste vroue.  Die titel van die boek is: South Africa's Most Inspirational Women.



Kontak Andeline
Http://www.andeline.co.za
info@andeline.co.za
Selfoon: 072 856 0218



................................................


Every week we focus on a different issue or relationship challenge and look at how it can be resolved with empathy.

This morning, we focus on Empathy in the work place by focusing on a few specific things in my book, Chapter 7 - Relationships in the workplace.

The include the following:

1. Problems with conflict resolution in the work place.
2. Characteristics of the employee who are less likely to be responsible for conflict.
3. Ways in which to resolve conflict effectively.

There are so many important points in this chapter as well as the other chapters, but unfortunately we are unable to touch on everything. If you would like to get a copy of my book, let me know.  For only R159, 00 + R20, 00 postage, you receive a wonderful tool that you can use to resolve all your relationship challenges. 

What is your empathy- or relationship challenge?
Do you have a relationship challenge and are wondering how you could resolve it with empathy?  If yes, then send and email to Martelize brink@rsg.co.za  or send a text message to the RSG studio, to 33343.  

We may be focusing on your challenge next time.  You can stay anonymous.

Text messages are charged at R1, 50 per message.


Andeline Williams-Pretorius is an Inspirational Speaker / Trainer / Author / Consultant / Wife & Mother.

She is available to speak at your next event / conference.

If you have challenges around empathy in the work place or in any of your relationships, contact her to find out how she could be of assistance.


Andeline's Motivational Training was recently nominated in the prestigious Rocci - Business Of The Year Awards, 2012.

Andeline was also identified by African Innovations as one of South Africa's Most Inspirational Women.  Their glossy-page coffee-table book, featuring 30 women, including Andeline, will be available soon.

Contact Andeline
Http://www.andeline.co.za
info@andeline.co.za
Mobile: 072 856 0218

No comments:

Post a Comment