My funksie verlede week: The Wellness & Networking Event For Women het my net weer laat besef hoe mense met gestremdhede steeds uit talle hoofstroom aktiwiteite uitgesluit word.
More (iewers tussen 09h00 & 10h00) besoek ons die werksplek en klim in die skoene van mense met gestremdhede.
Ek het 'n kenner genooi om saam te gesels. Sy is Jessica Batts, Lewensafrigter met jare se ondervinding in bestuursposisies in die korporatiewe mark.
Sien hierdie skakel vir meer inligting oor haar werksaamhede by JessicaCoaching:
http://www.jessicabattscoaching.com/
In Mekaar se skoene. R159, 00 + R25, 00 posgeld.
Hoe lyk die situasie oor die algemeen in die werksplek?
Hoe lyk dit in jou maatskappy?
Word mense met gestremdhede voldoende geakkommodeer en tuis te laat voel?
Hoe lyk dit in jou maatskappy?
Word mense met gestremdhede voldoende geakkommodeer en tuis te laat voel?
Is daar nog 'n paar veranderinge wat jy as werkgewer behoort te maak?
Luister gerus more oggend, iewers tussen 09h00 & 10h00.
Jessica deel haar ondervinding, maar maak ook waardevolle aanbevelings in die verband.
Wat is jou empatie- of verhoudingskwessie?
Laat weet gerus. Stuur 'n epos aan brinkm@sabc.co.za of stuur 'n sms na 33343. Sms koste: R1,50 per sms.
Wie weet, jou kwessie word dalk volgende keer bespreek.
Jy kan anoniem bly.
"RSG, dis die een."
Empathy in the work place - people with disabilities
My event last week: The Wellness & Networking Event, made me realise that people with disabilities are still excluded from a number of mainstream activities.
I look at this tomorrow morning, during my regular empathy slot on RSG. The hosts: Martelize & Johan. The programme: Oggend op RSG. Stay tuned between 09h00 & 10h00.
Life Coach to participate
I've invited an expert to participate in the conversation.
She is Jessica Batts, a Life Coach with years of experience in managerial positions in the corporate market.
See this link for more information about her work at JessicaCoaching.
http://www.jessicabattscoaching.com/
Jessica will share her insights and make valuable suggestions.
How do you accommodate people with disabilities in your work place environment?
Tomorrow morning on RSG, between 09h00 & 10h00.
"RSG, dis die een."
For any enquiries, contact Andeline.
Andeline Williams-Pretorius
CEO, Andeline's Motivational Training
Mobile: 072 856 0218
Nominated in the ROCCI - Business of the year
awards, 2012.
Andeline is Life Coach & Columnist to Kuier
Magazine.
She is PR Consultant and Empathy & Relationship Expert
on Afrikaans radio station: RSG.
No comments:
Post a Comment