I love the emphasis that Dr. Phil places on the importance of family when he says: "family first."
Although this sounds like the ideal, this is not the case for all people. In fact, how often do we hear of family members who do not speak to each other for months, sometimes years. How sad?
And then someone dies and some family members act as if they never thought of this inevitable event. They are left with regrets and feelings of guilt, because they never apologised or never had an opportunity to make peace.
Is this your story?
Will your pride and anger be worth it in the end?
With all the festivities around the corner, many families are making plans to spend the Festive Season together. This time of peace, love and sharing is not always conflict-free.
How do we plan to spend Christmas with family or in-laws and ensure that the end of the Festive Season does not mean the end of a few relationships?
How do we utilise the wonderful wisdom of empathy to ensure that we are sad to say goodbye and not pray that this time with family will go by quickly?
This is what I'll focus on this morning during my regular Empathy slot on RSG.
"RSG, dis die een."
What is your empathy or relationship challenge?
Let us know and I might focus on your challenge next time. You can stay anonymous.
Send and email to brinkm@rsg.co.za or a text message to the studio 33343.
Text messages are charged at R1, 50 each.
And if you still do not have a copy of my book on Empathy, you can order yours today.
Special offer until Christmas: Cost: R159, 00 and no postage.
Contact me for more information.
Andeline Williams-Pretorius
CEO, Andeline's Motivational Training
Regular Empathy & Relationship expert on RSG
Life Coach / Columnist to Kuier magazine
Author of Success; it's your choice and In Mekaar Se Skoene
Mobile: 072 856 0218
Email: info@andeline.co.za
"Andeline was recognised by African Innovations as one of South Africa's Most Inspirational Women."
Showing posts with label In Mekaar Se Skoene.. Show all posts
Showing posts with label In Mekaar Se Skoene.. Show all posts
Monday, 10 December 2012
Tuesday, 4 September 2012
In Mekaar Se Skoene - elke Dinsdag op RSG.
Elke Dinsdag klim ons In Mekaar Se Skoene op RSG, iewers tussen 09h00 & 10h00, tussen 100 & 104 fm.
Every Tuesday we get into the shoes of others on Afrikaans radio station: RSG, somewhere between 09h00 & 10h00, between 100 & 104 fm.
Elke week fokus ons op 'n ander kwessie en kyk na maniere waarop dit beter hanteer of opgelos kan word, deur empatie in gedagte te hou.
Vanoggend fokus ons op Empatie In Die Werksplek, met die fokus op spesifieke punte in my boek:
Hoofstuk 7 - Verhoudings in die Werksplek.
Vanoggend kyk ons na die volgende:
1. Probleme met konflikhanterig in die werksplek.
2. Eienskappe van die werknemer wat minder geneig is tot konflik.
3. Maniere waarop konflik vreedsaam opgelos kan word.
Daar is soveel belangrike punte in hierdie hoofstuk, maar die tyd is beperk. So indien jy my boek wil aanskaf, laat weet gerus. Dit kos slegs R159, 00 + R20, 00 posgeld, en is 'n goeie instrument wanneer dit by oploggings rondom jou verhoudingskwessies kom.
Wat is jou empatie of verhoudingskwessie?
Het jy 'n verhoudingskwessie wat pla en wonder jy hoe jy met empatie daarna kan kyk, laat weet gerus.
Stuur 'n epos aan Martelize by RSG: brink@rsg.co.za
Jy kan ook 'n sms aan die ateljee stuur by 33343 en kan anoniem bly.
Wie weet, ons fokus dalk volgende keer op jou spesifieke kwessie.
Sms koste: R1, 50 per sms.
Andeline is 'n Inspirerende Spreker, Skrywer, Program skrywer en opleier, Konsultant, Eggenote en Ma.
Sy is beskikbaar om as spreker by jou funksie op te tree.
Indien jy 'n kwessie met empatie in jou verhouding(s) ondervind, kontak Andeline om te hoor hoe sy kan help om jou situasie meer draagliker te maak.
Andeline's Motivational Training is onlangs genomineer in die ROCCI - Besigheid van die jaar, 2012 kategorie.
Andeline verskyn ook binnekort (saam met 29 ander) in die koffie-tafel boek van African Innovations as een van Suid Afrika se inspirerendste vroue. Die titel van die boek is: South Africa's Most Inspirational Women.
Kontak Andeline
Http://www.andeline.co.za
info@andeline.co.za
Selfoon: 072 856 0218
Contact Andeline
Http://www.andeline.co.za
info@andeline.co.za
Mobile: 072 856 0218
Every Tuesday we get into the shoes of others on Afrikaans radio station: RSG, somewhere between 09h00 & 10h00, between 100 & 104 fm.
Elke week fokus ons op 'n ander kwessie en kyk na maniere waarop dit beter hanteer of opgelos kan word, deur empatie in gedagte te hou.
Vanoggend fokus ons op Empatie In Die Werksplek, met die fokus op spesifieke punte in my boek:
Hoofstuk 7 - Verhoudings in die Werksplek.
Vanoggend kyk ons na die volgende:
1. Probleme met konflikhanterig in die werksplek.
2. Eienskappe van die werknemer wat minder geneig is tot konflik.
3. Maniere waarop konflik vreedsaam opgelos kan word.
Daar is soveel belangrike punte in hierdie hoofstuk, maar die tyd is beperk. So indien jy my boek wil aanskaf, laat weet gerus. Dit kos slegs R159, 00 + R20, 00 posgeld, en is 'n goeie instrument wanneer dit by oploggings rondom jou verhoudingskwessies kom.
Wat is jou empatie of verhoudingskwessie?
Het jy 'n verhoudingskwessie wat pla en wonder jy hoe jy met empatie daarna kan kyk, laat weet gerus.
Stuur 'n epos aan Martelize by RSG: brink@rsg.co.za
Jy kan ook 'n sms aan die ateljee stuur by 33343 en kan anoniem bly.
Wie weet, ons fokus dalk volgende keer op jou spesifieke kwessie.
Sms koste: R1, 50 per sms.
Andeline is 'n Inspirerende Spreker, Skrywer, Program skrywer en opleier, Konsultant, Eggenote en Ma.
Sy is beskikbaar om as spreker by jou funksie op te tree.
Indien jy 'n kwessie met empatie in jou verhouding(s) ondervind, kontak Andeline om te hoor hoe sy kan help om jou situasie meer draagliker te maak.
Andeline's Motivational Training is onlangs genomineer in die ROCCI - Besigheid van die jaar, 2012 kategorie.
Andeline verskyn ook binnekort (saam met 29 ander) in die koffie-tafel boek van African Innovations as een van Suid Afrika se inspirerendste vroue. Die titel van die boek is: South Africa's Most Inspirational Women.
Kontak Andeline
Http://www.andeline.co.za
info@andeline.co.za
Selfoon: 072 856 0218
................................................
Every week we focus on a different issue or relationship challenge and look at how it can be resolved with empathy.
This morning, we focus on Empathy in the work place by focusing on a few specific things in my book, Chapter 7 - Relationships in the workplace.
The include the following:
1. Problems with conflict resolution in the work place.
2. Characteristics of the employee who are less likely to be responsible for conflict.
3. Ways in which to resolve conflict effectively.
There are so many important points in this chapter as well as the other chapters, but unfortunately we are unable to touch on everything. If you would like to get a copy of my book, let me know. For only R159, 00 + R20, 00 postage, you receive a wonderful tool that you can use to resolve all your relationship challenges.
What is your empathy- or relationship challenge?
Do you have a relationship challenge and are wondering how you could resolve it with empathy? If yes, then send and email to Martelize brink@rsg.co.za or send a text message to the RSG studio, to 33343.
We may be focusing on your challenge next time. You can stay anonymous.
Text messages are charged at R1, 50 per message.
Andeline Williams-Pretorius is an Inspirational Speaker / Trainer / Author / Consultant / Wife & Mother.
She is available to speak at your next event / conference.
If you have challenges around empathy in the work place or in any of your relationships, contact her to find out how she could be of assistance.
Andeline's Motivational Training was recently nominated in the prestigious Rocci - Business Of The Year Awards, 2012.
Andeline was also identified by African Innovations as one of South Africa's Most Inspirational Women. Their glossy-page coffee-table book, featuring 30 women, including Andeline, will be available soon.
Contact Andeline
Http://www.andeline.co.za
info@andeline.co.za
Mobile: 072 856 0218
Sunday, 29 July 2012
Empatie met / teenoor onsself
Om
empatie effektief aan ander te betoon, is dit belangrik dat ons
eerstens empatie aan onsself moet betoon. Baie mense sukkel egter
hiermee of om daardie balans reg te kry. Met Vroue Maand om die
draai, kan en nie help nie om te dink aan al die vroue wat hul plek
volstaan as ma, gemeenskapswerker en ook in die werksplek. Ander se
behoeftes is dikwels eerste prioriteit, terwyl baie vroue se
behoeftes of dit wat vir hulle belangrik is, dikwels nie op hul lysie
van prioriteite is nie.
Die
fondasie vir goeie en gebalanseerde empatie teenoor ander,
lê opgesluit in 'n goeie selfbeeld (omgee vir self) en in goeie
selfgeldendheid.
Is
daar iets soos te veel empatie teenoor ander?
Inderdaad.
Wanneer jy te veel empatie aan ander betoon, ten koste van jouself,
is dit 'n aanduiding dat daardie balans uit proporsie is. Te veel
empatie teenoor ander, veroorsaak ook dikwels dat jy deur ander
uitgebuit of misbruik word. Dit lei tot frustrasie omdat jy nie oor
die vermoë beskik om jou behoeftes aan ander te kommunikeer
nie. Jy sê dikwels ja vir goed waarvoor jy eintlik nee moes sê.
Later wanneer jy alleen is, tob jy daaroor: “Ek moes nie ja
gesê het nie.” Hierdie is 'n tydrowende aktiwiteit en indien
jy hiermee kan identifiseer, hoop ek dat jy sien hoe belangrik dit is
om jouself te laat geld. Indien jy in hierdie kategorie val, vra jy
dikwels: “Maar hoekom gebeur dit dan altyd met my?” Klink dit
bekend? Indien ja, dan is dit tyd om die nodige veranderinge aan te
bring.
Om
die nodige veranderinge aan te bring, is iets wat nie oornag gaan
gebeur nie. Dit vat tyd en baie oefening. Dis egter belangrik om te
besef dat jou behoeftes en dit waaraan jy waarde heg, ook belangrik
is, dat dit ook op jou lys van prioriteite behoort te wees. Kyk wat
jy kan doen om jou selfbeeld te verbeter.
Leer
om “Nee” te sê. Dis 'n klein woordjie, maar jy mag nie die
waarde van hierdie woordjie onderskat nie. Om “nee” te kan
sê wanneer nodig, kan baie bevrydend wees.
Sommige
mense mag dit nodig vind om vir God toestemming te vra om een
vloekwoord in hul woordeskap toe te laat. Kom, laat ons nou maar
eerlik wees. Baie mense reageer nie goed op bedagsame optrede en
omgee nie. Inteendeel, sommige dink dikwels dat jy 'n swakkeling is
wanneer empatie vir jou belangrik is. Soms sien hulle jou as vloerlap
en elke vuil skoen, soek jou uit wanneer hulle hulself aan iets wil
afvee.
Nee,
jy moenie begin om mense links en regs te vloek nie. Daardie woordjie
is sommer vir jouself, om te gebruik wanneer jy alleen is, agter die
rug van daardie misbruikers. Jy sal vind dis 'n wonderlike stres
verligter.
Wanneer
jou balans reg is, wanneer jy kan vra vir dit wal jy wil hê, wanneer
jy goed voel oor jouself en jouself kan laat geld, kan jy hierdie
vloekwoordjie laat gaan...of hou. Dis jou keuse.
Daar
is ook mense wat daarmee sukkel om empatie aan ander te betoon. Vir
sommige kan die rede hiervoor te veel self-belangrikheid wees wat
dalk op 'n persoonlikheidsafwyking dui. In baie gevalle is daar nie
juis iets wat hieraan gedoen kan word om dit te genees nie.
Aan
die ander kant, is daar die persoon wat 'n tekort aan empatie het,
omdat hulle genoeg gehad het daarvan om misbruik te word. Dit is ook
nie 'n goeie opsie nie. 'n Goeie selfbeeld en selfgeldendheid kan
veroorsaak dat jy nooit hierdie punt bereik nie. Net soos wat jy vir
ander omgee en hul belange op die hart dra, net so behoort jou
belange ook 'n prioriteit te wees. Dit gaan oor 'n gesonde balans.
Wat
dink jy van empatie teenoor jouself? Is jy 'n slagoffer wat
gereeld misbruik word deur ander?
Gesels
gerus môre saam, tydens my gereelde empatie bydrae op RSG, tussen
09h00 & 10h00. Laat weet ons wat jy dink. Stuur jou sms
na 33343, tussen 09h00 en 12h00. R1, 50 per sms.
Wat
is jou empatie kwessie?
Is
daar iets spesifieks waarmee jy sukkel wanneer dit by empatie kom?
Wonder jy hoe jy empatie aan iemand wat jou seergemaak het, kan
betoon of of dit enigsins moontlik is? Sukkel jy met empatie teenoor
iemand wat anders as jy doen of glo?
Laat
weet gerus deur jou sms te stuur na 33343. Ons fokus dalk volgende
keer op jou spesifieke kwessie. Vir jou spesifieke empatie kwessie,
kan jy elke weeksdag (tussen 09h00 & 12h00) jou sms stuur
na 33343. Sms koste: R1, 50 per sms.
Wie
is Andeline Williams-Pretorius
Andeline
is Inspirerende Spreker & Skrywer. Sy ia passievol daaroor om 'n
positiewe bydrae tot Suid Afrika te lewer en doen dit met haar
opleidingsprogramme en praatjies.
Indien
jy sukkel met Empatie, 'n Swak Selfbeeld of Selfgeldendheid, kan jy
haar kontak vir meer inligting oor die individuele sessies wat sy
aanbied.
Sien
ook Andeline se webblad vir meer
onderwerpe: Http://www.andeline.co.za
Besoek
ook die facebook blad van die Empathy Veldtog (The Empathy
Campaign) vir inligting oor wat hierdie veldtog
behels.Http://www.facebook.com/empathycampaignsa
Mobile:
072 856 0218
Email:
info@andeline.co.za
Monday, 23 July 2012
Empathy to our “friends” on social media platforms
The
importance of empathy in our friendships. Most people would agree
that we need to be considerate when dealing with our friends. Does
the same apply when it comes to our friends on social media
platforms?
To
tag, post, share or not. What are your thoughts?
Do
you have an agreement with your friends to tag them? Do you tag your
friends in posts or images that are of no interest to them? Do you
know how they feel about this? Do you care?
Over
the last few weeks, I have seen that quite a number of my facebook
friends posted a request on their wall, asking their “friends” to
refrain from tagging them and posting messages or images on their
wall that are of no interest to them.
The
list of irritations include:
Join
my cause.
Being
tagged in a post or image that is of no interest to the owner of the
wall or page.
Being
tagged in images that discriminate against a particular group.
Do
you post anything on your friend's walls while you set your settings
so nobody could post on your wall or tag you, unless they respond to
one of your posts?
Do
you think that it is acceptable to post or tag your friends in
anything and everything that you wish?
Do
you think that they are just over-sensitive when they complain?
Do
you do this or have you been on the receiving end?
Regardless
of which side of the fence you are on, you can participate in the
discussion tomorrow (Tuesday) morning. If you see your friends'
wall as yours or if you have a problem with friends who do this, send
your text message to the studio. The number to use is 33343.
Text messages charged at R1, 50 per text message.
What
is your Empathy challenge?
If
you have a particular challenge around empathy in any of your
relationships, you can send a text message to the RSG studio, every
week day, between 09h00 & 12h00. We may be focusing on your
challenge next. The number to use is 33343. Text messages
charged at R1, 50 per text message.
Andeline
Williams-Pretorius is an Inspirational Speaker / Trainer / Counsellor
/ Author / Empathy & relationship expert.
Special
offer until the end of July when you order from me
Order
your copy of my book on Empathy by the end of July and and pay NO
postage.
You
can also find my book: In Mekaar Se Skoene at your nearest
Exclusive Books or Bargain Books branch. If they don't have it in
stock, you can ask them to order from On The Dot.
Thank you,
Yours in Empathy
Andeline
Subscribe to:
Posts (Atom)

.jpg)

.jpg)