Daar is verskillende redes waarom vriende mekaar ontgroei. Ek het met 'n paar mense gesels om te hoor of hulle al hul rug op 'n vriendskap moes draai of al aan die ontvangkant was. Hoe hanteer jy hierdie ongemaklike situasie met respek en empatie?
Ten spyte van die verskillende redes wat mense aanvoer, is almal dit eens dat dit een of ander tyd met jou gaan gebeur.
Toe Martelize by RSG so 'n paar weke gelede hierdie onderwerp voorstel, het ek dadelik ingestem, veral omdat so baie mense daarmee kan identifiseer.
Jy kan ook jou voorstel na die ateljee stuur by brinkm@rsg.co.za of per sms na 33343. Koste: R1, 50 per sms. Wie weet, volgende keer fokus ons dalk op jou kwessie.
Van die redes wat mense aanvoer vir vriende wat mekaar ontgroei, sluit in:
- Jou persoonlike groei.
- Jy raak ouer en neem perspektief oor jou lewe en verhoudings.
- As vriend besef jy jy is die enigste een wat die vriendskap aan die gang hou.
- Jy is die enigste een wat verjaarsdae en ander spesiale dae onthou.
- Jou vriend is altyd negatief en dit dreineer jou.
- Jy besef dat jy saam met hulle bly is wanneer dit goed gaan, maar dit lyk asof hulle nie daarvan hou dat dit met jou goed gaan nie.
Kan jy aan nog redes dink? Wat jy al in hierdie situasie?
Gesels gerus vanoggend saam hieroor. Tussen 09h00 & 10h00 op Oggend op RSG, saam met Martelize Brink en Johan Rademan.
"RSG, Dis die een."
Get your copy of my book. R159, 00 + R25, 00 Postage.
Contact me to order your copy.
When friends outgrow each other
We've all been in that awkward situation where we look forward to seeing an old friend, only to find out that you don't have too much to say to each other. You have drifted apart.
Some of the reasons why friends outgrow each other, include:
- Your personal growth.
- You are getting older and review your friendships and decide to eliminate those that no longer serve you.
- Your friend is always negative and it drains you.
- You realise that you are the only one keeping the friendship alive.
- You realise that you are the only one who remembers birthdays.
- You are happy when they succeed, but you realise that the feeling is not mutual.
Can you think of a few more reasons?
Respect and Empathy
How do you deal with it, when you realise that a friendship is no longer working for you? And how to you accept it, when you are that friend who is replaced with someone else?
For some,leaving a friendship behind happens naturally because you don't see each other on a regular basis, while others have to make this often difficult decision to say goodbye to an old friendship.
Join us this morning (during my regular empathy slot on RSG) as we look at this, often inevitable situation of friends outgrowing each other.
Do send us your questions or comments, between 09h00 & 12h00 on a week day, to brinkm@rsg.co.za or text message: 33343. Text messages are charged at R1,50 each.
What is your empathy or relationship challenge?
Let us know by sending an email to Martelize at brinkm@rsg.co.za
Alternatively, you can send a text message to 33343. Text messages are charged at R1,50 each.
We may be focusing on your challenge next time.
Thank you for listening.
"RSG, dis die een."
More About Me: Andeline Williams-Pretorius
CEO, Andeline's Motivational Training, Inspirational Speaker, Trainer, Author
Mobile: 072 856 0218
Andeline is Life Coach & Columnist to Kuier Magazine.
She is PR Consultant;
Empathy & Relationship Expert on Afrikaans radio station: RSG.
No comments:
Post a Comment